Neftaly Online Course SAQA 11516616853

Last updated:

Take deur die student uitgevoer moet getuig van insig en analitiese vermoe afgesien van blote feitekennis.

In terme van vaardighede en bevoegdhede

Die kandidaat moet in hierdie program vorder met:

Kritiese denke en die toepassing daarvan op omskrewe probleme in die vakgebied
Die insig in die entrepreneuriese moontlikhede wat binne die vakgebied gebied word
Die hantering van studiemateriaal op ‘n meer onafhanklike wyse as tydens die voorgraadse studie
Die ontwikkeling van toepaslike en gesofistikeerde kommunikasiestrategiee binne die veld van studie
Die ontwikkeling van toepaslike en gesofistikeerde kommunikasiestrategiee binne die veld van studie
Insig daarin dat die huidige program slegs een stap is in die proses van lewenslange leer en dit so in te klee
Insig in hoe die Christelike lewensbeskouing sterker tot uiting gebring kan word in die hantering van wetenskaplike materiaal.

In die assessering van studenteprestasie moet aandag gegee word aan die bereiking van hierdie uitkoms. Dit impliseer dat die assessor sigbaar moet reageer op kritiese denkvermoe, insig in entrepreneuriese moontlikhede, die hantering van kommunikasiestrategiee wat gebruik word, en die hantering van die lewensbeskoulike elemente en integrering daarvan in die studieprogram.

In terme van waardes

Uit die student se werk moet blyk dat hy/sy:

Prinsipiele denke kan identifiseer en toepas;
Uitnemendheid nastreef deur nougesette aandag aan sy/haar werk;
Sterk integriteit vertoon

In die assesering moet aantoonbare aandag geskenk word aan die sake soos prinsipiele denke, ‘n gevoel van uitnemendheid en ‘n aanvaarding van integriteit.

In terme van ‘n bewustheid van die belang van:

Deelname aan die lewe van die burgers van die land
Die belang en uitdagings van ‘n plurale samelewing

Die sake hierbo moet geidentifiseer kan word in die produkte gelewer deur die studente.

Geintegreerde assessering

Om te verseker dat die doel van die kwalifikasie en die uitkomste bereik word sal deurlopende evaluering plaasvnd wat op die volgende wyses toegepas sal word:

Modulere toetse waar toepaslik
Geskrewe en/of mondelinge eksamens
Praktiese projekte of werkstukke waar toepaslik
Gevallestudies waar toepaslik
Mondelinge voordragte
Self-evaluerings en evaluasies deur mede-studente
Navorsingsmetodologie word getoets by wyse van die skryf van ‘n navorsingsvoorstel wat uitloop op ‘n skripsie wat onafhanklik met die hulp van ‘n studieleier gedoen word. 

There are no items in the curriculum yet.

Instructor

User Avatar
Neftaly Vutisani Malatjie
55 Students
3624 Courses

Leave a Reply

course thumbnail
R2,850
Student:
0 Students
Duration:Lifetime
Lesson:
0 Lessons
Quiz:
0 Quizzes
Level:All levels