Neftaly Online Course SAQA 11516619634

Last updated:

1. ‘n Stelsel van deurlopende evaluering word konsekwent gehandhaaf.
Selfevaluerings-oefeninge, geskrewe en mondelinge toetse en eksamens, opstelle, werkstukke, mondelinge voordragte, klasbesprekings en kritiese bespreking van boeke en artikels. In hierdie proses word formatiewe en summatiewe evaluering geintegreer.

2. Die leerder moet in staat wees om die volgende te doen:

2.1 Selfstandig met hulpmiddels perikope interpreteer en vertaal.

3. Die leerder moet:

3.1 Bewys lewer van ‘n program vir persoonlike geloofsgroei, en leiding aan ander gee in persoonlike goedsdiensoefening.

3.2 Geldige oplossings vir nuwe probleme bied.

3.3 Bewys hiervan lewer in werksuitsette.

3.4 Soos 3.3

4. Die leerder moet bewys lewer van:

4.1 Konstruktiewe betrokkenheid by die gemeenskapslewe.

4.2 Konstruktiewe samewerking met lede van verskillende kultuurgroepe.

4.3 Kennis van die publikasies van die betrokke vakkonferensie.

Geintegreerde assessering:

‘n Stelsel van deurlopende evaluering word konsekwent gehandhaaf, waarin gebruik gemaak van bv. die volgende asseserings metodes: geskrewe en mondelinge toetse en eksamens, werkstukke, mondelinge voordragte, klasbesprekings, en kritiese bespreking van boeke en artikels. Daar is ook ‘n wetenskaplike werkstuk vir 8 krediete waarmee die student se totaalvermoe geevalueer word. In hierdie proses word formatiewe en summatiewe evaluering geiintegreer. 

There are no items in the curriculum yet.

Instructor

User Avatar
Neftaly Vutisani Malatjie
55 Students
3624 Courses

Leave a Reply

course thumbnail
R2,850
Student:
0 Students
Duration:Lifetime
Lesson:
0 Lessons
Quiz:
0 Quizzes
Level:All levels