Neftaly Online Course SAQA 11516616867

Last updated:

Geintegreerde evaluering van die bereiking van hierdie uitkomste sal geskied by wyse van `n verskeidenheid van strategiee:

Individuele sowel as groepsopdragte wat kreatiwiteit, kennisontsluiting en toepassing met gepaste metodieke en rekenaarimplementering groepskommunikasie en verslagdoening sal behels (bv. gevallestudies en gemeenskap-profielstudies wat voorgedra word, dieetgeskiedenis wat geneem word, kliniese evaluering van pasiente en pasientvoorligting, tydens praktykblootstellingsperiode in `n hospital).

Individuele sowel as groepsgesprekke in klasverband en met saalrondtes in die hospital wat in aansluiting by die vorige punt, die ontwikkeling van die student se wetenskaplike kommunikasievaardighede sal assesseer.

Deurlopende geskrewe teoretiese en praktiese toetse om teoretiese vakkennis sowel as vermoe om praktiese probleemoplossing te toets. In die vierde jaar van studie geskied dit tydens praktykblootstelling in hospitale, gemeenskappe en voedseldienseenhede onder toesig van geakkrediteerde dieetkundiges.

Geintegreerde Assessering

Geskrewe middle- en eindeksamens oor teoretiese vakkennis en praktiese probleemoplossingsvaardighede. Vrae toets identifisering en oplossing van probleme, verantwoordelike besluitneming en kritiese en kreatiewe denke. Mondelinge eksamen word in die vierde jaar aan die einde van elke prakopleidingsessie afgeneem. 

There are no items in the curriculum yet.

Instructor

User Avatar
Neftaly Vutisani Malatjie
55 Students
3624 Courses

Leave a Reply

course thumbnail
R2,850
Student:
0 Students
Duration:Lifetime
Lesson:
0 Lessons
Quiz:
0 Quizzes
Level:All levels