Neftaly Online Course SAQA 11516619401

Last updated:

Geassosieerde assesseringskriteria

Die bereiking van uittreevlakuitkomstes sal deurlopend getoets word aan die hand van referate, insigtoetse, projekbeplannings en -voorleggings, voordragte in studiegroepverband en verslae oor geimplimenteerde opvoedings- en ontwikkelingsprogramme.

Geintegreerde assessering

Om te verseker dat die uitkoms van die kwalifikasie bereik is, sal

Geskrewe en / of mondelinge eindeksamens oor teorievakkennis, probleem oplossingsvaardighede en eksperimentele vermoens afgeneem en geevalueer word. Vrae wat insig, kreatiwiteit, kritiese denke en verantwoordlikheid teenoor die leerarea toets, sal prioriteit geniet.

Die verhandeling of skripsie wat ingedien word, sal intern en ekstern geeksamineer word. Die verhandeling of skripsie moet verband hou met die opleiding van `n kandidaat as spesialis in die vak en die kandidaat moet die vermoe om wetenskaplike navorsing te doen en te beskryf, demonstreer. Die verhandeling is meer omvangryk as die skripsie. 

There are no items in the curriculum yet.

Instructor

User Avatar
Neftaly Vutisani Malatjie
55 Students
3624 Courses

Leave a Reply

course thumbnail
R2,850
Student:
0 Students
Duration:Lifetime
Lesson:
0 Lessons
Quiz:
0 Quizzes
Level:All levels